By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bouwer & Olivier Ingelyf

Bouwer & Olivier Ingelyf in Randburg, bied gespesialiseerde regsadvies en dienste in onder andere vlootbestuurkontrakte en -litigasie asook familiereg (insluitend egskeidings) en eiendomsoordragte.

Bouwer & Olivier het daarin geslaag om sedert 2012 hulleself te vestig as 'n boetiekfirma van prokureurs wat daarna streef om sukses en diensuitnemendheid op die meeste terreine van die reg te behaal.

Hulle is trots op hul eiesoortige benadering tot elke kliënt se unieke vereistes, tesame met hulle praktiese en doeltreffende probleemoplossing.

Bouwer & Olivier se gebiede van kundigheid sluit ook in Korporatiewe en Kommersiële Reg, Dispuut-resolusie, Siviele Litigasie (kommersieël en andersins,) Testamente en Boedelbereddering.

Bouwer & Olivier Ingelyf – Persoonlike aandag, tesame met in-diepte kennis en ervaring van spesialis regsvelde.
Kontaknommer:011 326 4662
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions