By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Brits Poles

Brits Poles buite Hartebeespoort, vervaardig pale van hoë gehalte, wat insluit bou en omheiningspale en Transmissiepale. Hulle doen ook Kreosoot en CCA behandeling op al hulle produkte. 

Hier kry jy top kwaliteit behandelde pale teen redelike pryse en boonop vinnige en vriendelike diens.

Brits Poles se ligging maak dat hulle naby aan die markte geleë is om vinnige diens te verskaf. Hulle bekom hulle rou-materiaal hoofsaaklik van hulle eie depots wat in verskeie hout-ryke streke in die land is. Hulle het dus ‘n waarde-ketting oplossing van plantasies tot by jou as kliënt.

Brits Poles – kwaliteit behandelde pale teen sakpaspryse.
Kontaknommer:012 944 7060
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site