By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CDK Sekuriteit

CDK Sekuriteit is kort vir Cradock Sekuriteit. Hulle was die heel eerste sekuriteitsbesigheid in Cradock en is daarom na die dorp vernoem.

Sedert 1993 hanteer hulle Cradock en omgewing se sekuriteit in alle opsigte – 24-uur gewapende reaksie en regstreekse CCTV monitering.

Met hulle 28 jaar ondervinding en breedvoerige kennis van die plaaslike gemeenskap en omliggende areas – kan hulle presies vasstel watter sekuriteits-dienste en produkte nodig is om aan al die behoeftes van huidige en toekomstige kliënte te voorsien.

Cradock Sekuriteit – die eerste en die beste op Cradock.
Kontaknommer:083 273 7504
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site