By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Canton Belting

Canton Belting in Nelspruit, verkoop en installeer vervoerbande. 

Hulle doen ook snywerk, verbinding en alle herstelwerk op enige vervoerbande – hetsy PVC, PU, Rubber of FDA belde. 

Belt hegstukke, hyserbakkies en hyserbelde is ook hier te koop. 

Met hulle drie hoë frekwensie sweismasjiene is geen taak te groot of te klein nie. 

Hoë kwaliteit vakmanskap en ‘n baie groot verskeidenheid maak hulle dié plek om te besoek as jy vervoerbande benodig.

Canton Belting – lewer gehalte dienste en wil ook graag agente werf in elke provinsie om hulle afsetgebied te vergroot.
Kontaknommer:082 854 8692
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site