Clark the Forklift
Clark was meer as 100 jaar gelede die uitvinder van die vurkhyser en Kempston is die eksklusiewe invoerders van Clark the Forklift - gestig in 1917.
Clark het 'n eksklusiewe reeks vurkhysers van 1,6 ton tot 8 ton diesel, gas en elektriese hysers. Hulle bied ook huur-, koop- en huurkontrakopsies aan deur 'n groot handelaarsnetwerk landwyd.
Clark-produkte is gebou om te hou, met soveel as moontlik metaal en so min as moontlik plastiek.
Clark -toerusting is perfek vir die veeleisende omgewing in Suid-Afrika. Dit is 'n eersteklas handelsmerk vir boukwaliteit, sonder fieterjasies en nonsens. Dit alles dra by tot 'n lang lewensduur - Clark is 'n vurkhyser wat jy koop as jy baie jare se werksverrigting soek.
Clark The Forklift – gebou om te hou.