By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Colop Marking Solutions

Colop Suid-Afrika, met hul hoofkantoor in Hartbeespoort, versprei Colop self-ink stempels regoor Suider-Afrika. Hulle het ook kantore in Kaapstad en Windhoek.

Met ‘n aktiewe kliëntebasis van meer as 600, word stempels en verwante produkte aan stempelmakers verskaf, wat dan die stempels aan die eindverbruiker en besighede verkoop. 

Colop verkoop ook stempel-vervaardigingstoerusting en laser-graveerders en help talle mense om hul eie besighede te begin.

Unieke produkte, vir die merk van talle soorte items soos dokumente, klere en toerusting, word verskaf.

Die “e-Mark” is Colop se nuwe mobiele drukker wat vanaf jou foon of rekenaar beheer kan word. Professionele, netjiese drukwerk kan nou maklik met ‘n drukker gedoen word wat in jou hand pas. Dit sluit in drukwerk op dokumente, etikette, uitnodigingskaartjies, klere en vele meer...

Colop – met hulle gees van innovering, lewer hulle topgehalte Europese produkte vir al jou stempel-behoeftes.
Kontaknommer:012 253 1172/3/4/5
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site