By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Consol Glass

Consol Glass vervaardig glasverpakking vir baie van Suid-Afrika se mees geliefde handelsmerke.

Die maatskappy het meer as 2 000 mense in diens en produseer elke jaar omtrent een miljoen ton glas by sy 4 Suid-Afrikaanse fabrieke en 3 fabrieke in Oos- en Wes-Afrika. Met die voorneme om die besigheid te laat groei, het Consol onlangs die uitbreidingsprojek van R1,5 miljard by sy Nigel-fabriek hervat. Hierdie aansienlike belegging sal 100 000 ton se produksie-uitset byvoeg, wat die maatskappy in lyn sal bring met die verwagte markgroei.

By Consol gaan alles oor kwaliteit en innovasie, gedryf deur tegniese kundigheid en 'n passie vir glas, wat duidelik wys in die maatskappy se ervare en toegewyde mense.

Consol Glass – The best things come in glass.
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions