Currency Assist
Currency Assist in Plettenbergbaai bied al die afgelope 12 jaar, koste-effektiewe internasionale geldoorplasings op 'n deursigtige manier aan kliënte. Kortom – hulle is internasionale geldoordrag-spesialiste, met 'n persoonlike boetiekdiens.
Hulle verskaf die diens met baie mededingende wisselkoerse en volle deursigtigheid. Sedert hulle ontstaan het hulle die besigheid bedryf met deurlopende persoonlike diens en spesialis kennis van valutabeheer.
Die grootste probleem met internasionale geldoordragte is dat almal weet hulle betaal te veel, maar weet nie hoeveel nie. By Currency Assist kom hulle elke dag werk toe en streef daarna om die oplossing hiervoor te lewer - Daarom is hulle missie "Deursigtigheid!. "
Currency Assist – Hulle hou jou in beheer van jou geld, maar hanteer al die rompslomp.
087 135 5978
info@currencyassist.com
www.currencyassist.co.za