By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cyber Security and Information Assurance (CSIA)

‘Cyber Security and Information Assurance’ of CSIA is in 2016 begin om alle besighede te help om hulle IT infrastruktuur te beveilig teen kuber-aanvalle. CSIA verskaf “digital transformation” en “hybrid IT” dienste vir “continuous optimisation of the infrastructure” op ‘n baie meer koste effektiewe manier.

Verder help hulle jou deur te voldoen aan verskeie wette en regulasies, om seker te maak dat die besigheid se digitale en nie-digitale informasie beveilig is.

CSIA bied beleggingsgeleenthede in jou eie maatskappy aan wat goeie dividende betaal en groei verseker. Hulle elimineer onproduktiewe en tydrowende IT-bottelnekke wat die weg baan vir optimale opbrengs op investering.
Kontaknommer:012 004 0137
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site