By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dezzo Equipment

Dezzo Equipment hanteer die verskaffing en diens van alle Manitou toerusting en onderdele vir die Mpumalanga, Noord-Kaap en Swaziland streke. Met hulle goed toegeruste diens-sentrums in Middelburg en Kathu in die Noord-Kaap, voorsien hulle in al die kliënte se behoeftes ten opsigte van nuwe toerusting, verhurings, naverkoopdienste en oorspronklike toerusting vervaardiger-onderdele.

Dezzo is gewillig en in staat om 'n effektiewe en doeltreffende diens binne die kortste tyd aan alle kliënte te lewer. Hulle het professioneel opgeleide en bekwame personeel om in alle kliëntbehoeftes te voorsien.

Dezzo Equipment - 'n betroubare maatskappy wat kliënte se behoeftes op die voorgrond stel en altyd bereid is om die spreekwoordelike ekstra myl te loop. Hulle is goed gevestig en is trots op hulle kliëntebasis en die diens wat hulle lewer.
Kontaknommer:011 977 1960
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions