By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Enie SA

Enie in Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die hernubare energiebedryf deur aan maatskappye ‘n son-energie-oplossing te bied wat onafhanklik van die kragnetwerk is. 

Enie finansier sonkrag-installasies en is verantwoordelik vir die installering, onderhoud, bedryf en versekering van die installasie.

Die kliënt betaal ‘n koers per kilowatt-uur, vir ‘n periode van 10 jaar, wat kompeterend is met Eskom EN Enie se koers nie teen Eskomverhogings eskaleer nie. 

Na 10 jaar koop die kliënt die hele stelsel oor by Enie vir die som van een rand, waarna krag gratis vir die kliënt is oor die res van die lewenstyd van die stelsel. 
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site