By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Esterhuizen Coaching and Consulting

‘Esterhuizen Coaching and Consulting’ in Centurion, doen sedert 2004 bedryfsielkundige dienste, onder andere psigometriese evaluering en ontwikkeling. Dit sluit ook afrigtingsdienste, opleidingsdienste en beradingsdienste in vir individue en ondernemings.

Verder doen hulle ook Verandering- en Bestuurskonsultasie; Talentbestuur en -ontwikkeling; Individuele-, span-, groep-, sake- en bestuursafrigting; Pastorale narratiewe en trauma- berading, asook ondersteuningsgroepe.

Aangesien hulle glo dat mense aan hulle doel verbind moet word, bied hulle langtermynoplossings van hoë gehalte aan, om aan kliënte se spesifieke behoeftes en vereistes te voldoen.

Esterhuizen Coaching and Consulting – kreatiewe pasgemaakte oplossings - met ‘n hoëprestasie-organisasiekultuur, wat waarde toevoeg tot jou besigheid.
Kontaknommer:079 878 6041
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site