By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Fines4u

FINES4U verwyder jou gesukkel, administrasie en hantering van verkeersboetes. Hulle spesialiseer in groot vlote, hou jou verkeersboetes dop en hanteer dit vinnig, doeltreffend en wettig, om die ongewenste gevolge te vermy.

Die meeste verkeersboetes word uitgereik teen die maksimum toelaatbare bedrag. Namens jou sal FINES4U 'n beswaar aanteken en moontlik die boete verminder of selfs teruggetrek kry.

Die ignorering van 'n dagvaarding kan tot 'n kriminele rekord lei of dat jou lisensiehernuwing wettiglik geweier word. 

FINES4U – hulle kry alle boetes en lasbriewe teen die naam van jou onderneming opgelos.
Kontaknommer:082 449 2274
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site