By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Funderjet

Funderjet is ‘n digitale transaksieplatform wat aan beleggers die geleentheid bied om direkte blootstelling aan die kredietmark te verkry. 

As ‘n nuwe tegnologie finansiële dienste maatskappy wat ten volle gereguleer word deur die FSCA en die NCR, kan Funderjet ‘n veilige en betroubare diens aan beleggers lewer wat in alternatiewe opbrengs-gedrewe bates wil belê, deur flink en veilige algoritmes wat beleggers bymekaarbring met leners.
 
Beleggers bou hulle eie risiko-verspreide portefeuljes op, en Funderjet koppel hulle aan ‘n verskeidenheid risikogegradeerde lenings.

Beleggers geniet dus die voordele van ‘n maklik-om-te-gebruik platform waar hulle veilig kan belê vir ‘n goeie opbrengs.

Funderjet is ‘n gemagtigde finansiёlediensteverskaffer ~ FSP 50839.
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site