By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Galvatech

Galvatech in Bellville-Suid, is jou antwoord vir korrosie beskerming deur verskeie dienste te lewer, in hierdie industrie, op een perseel.

Dienste sluit in warm dompel galvanisering, haelstraling, industriële spuitverf,
warm sinkmetaalbespuiting en epoksie poeier bedekking. 

Ons bied verder n betroubare vervoer diens asook tegniese advies deur ervare gekwalifiseerde ingenieurs.

Ons vermoë om verskeie dienste op een perseel te lewer, verseker groot tyd en koste besparings vir ons kliënte.

Ons poog deurgaans om ons dienslewering te verbeter en is tans besig met die oprigting van n nuwe moderne galvaniseringsaanleg op ons aangrensende perseel.

Galvatech – ‘n werklike “een stop winkel” vir kliënte met korrosie beskerming behoeftes.
Kontaknommer:021 951 1211
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site