By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Genric Pet Insurance

Jou pelskinders is nie net troeteldiere nie, maar familie en ‘n kosbare deel van jou lewe! Daarom bied Genric Pet Insurance dekking vir enige soort honde en katte.

Voordele kan by jou behoeftes en begroting aangepas word met 5 eenvoudige planne – van die ‘Essential’-plan wat dekking bied vir roetine konsultasies en buite hospitaa-behandeling tot die ‘Comprehensive Medical Expenses Plus’-plan wat alles dek.

Met GENRIC Pet Insurance hoef jy nooit te kies tussen jou finansies en jou troeteldier nie. Kry vandag nog dekking vir jou geliefde pelskinders!
Kontaknommer:086 144 4462
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions