By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Goldshield

Verbeel jou dat oppervlaktes en hoë aanrakingsareas beskerm kan word teen skadelike kieme en bakterieë vir tot 90 dae. Dis nou moontlik met Goldshield - 'n revolusionêre nano-tegnologiese antibakteriese behandeling.

Gewone alkohol-middels verdamp en laat oppervlaktes daarna onbeskermd. Goldshield vorm egter ‘n vaste film wat 90 dae lank beskerm. Die London Underground, die Rooi Kruis en NASA gebruik Goldshield. 

Goldshield – Langdurige beskerming teen virusse, bakterieë en fungi, met  een maklike toepassing elke 60-90 dae – selfs op maskers.
Kontaknommer:082 473 7580
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions