House of Chess
Skaak is ‘n eeue oue spel, wat nie net pret is nie - dit hou ook ‘n magdom voordele in vir jou en jou brein.
House of Chess in Randburg, hou die grootste verskeidenheid skaaktoerusting in Afrika aan en ontwikkel voortdurend nuwe, innoverende produkte.
Hulle hou ook Backgammon, Go en ‘n verskeidenheid unieke geskenke aan; wat alles plaaslik gemaak is.
Daar is ook ‘n skaakskool op die perseel en skaakklubs vir spelers van alle vlakke.
House of Chess bied hoë kwaliteit produkte teen kompeterende pryse; terwyl jy uitstekende diens kan verwag!