Industrial Storage Solutions
Industrial Storage Solutions in Centurion, vervaardig pasgemaakte staalstrukture soos mezzanine-vloere, staaltrappe en kantelbalke.
Hulle sal by jou perseel akurate opmetings kom doen, jou produk ontwerp, vervaardig en installeer. Hulle doen vinnige, netjiese en professionele installasies landwyd en in die res van Afrika. Hulle teken boonop af met ‘n Ingenieur-sertifikaat
Hulle produkte sal jou onderneming bevoordeel. Kontak hulle vandag nog vir 'n gratis kwotasie. As jy meer spasie soek sonder die moeite en ongerief om na 'n nuwe perseel te verhuis, laat hulle help.
Industrial Storage Solutions - Die oplossing vir ruim bergplek.