By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kelran

Kelran net buite Witbank is ‘n ingenieurs-onderneming wat spesialiseer in die vervaardiging en montering van krane, vragmotorbakke, die voorsiening van ondergrondse masjinerie en nuwe hidrouliese toerusting.

Kelran is een van die Suid-Afrikaanse agente vir Palfinger-trok gemonteerde krane en alle Palfinger verwante produkte, Hulle verrig herstelwerk aan hidrouliese toerusting wat krane, pompe en silinders insluit, doen lynboorwerk en bied 24-uur velddienste. 12
 
Kliënte kry die beste gehalteprodukte en puik diens by die Kelran-span en hulle hoogs professionele tegnici.
Kontaknommer:013 656 2925/6
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site