By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Krugerbits

Krugerbits is die eerste maatskappy in Suid-Afrika wat fisiese goud gedemokratiseer het in terme van bekostigbaarheid, toeganklikheid en veiligheid.

Hierdie proses gebeur op ‘n gebruiks-vriendelike, 24/7 aanlyn-platform, waar jy ‘n volle ons Krugerrand kan koop in 100 fragmente soos en wanneer jy wil. So maak Krugerbits goud weer bekostigbaar vir die algemene publiek.

Jy koop met geen onderhoud-, stoor- of bestuursfooie nie en jy het die voorreg om jou Krugerrand fisies in jou hand te hou wanneer jy jou 100ste Krugerbit gekoop het. 

Krugerbits – die goedkoopste manier om fisiese goud te koop.
Kontaknommer:0860 766 646
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site