LJ Attorneys
LJ Attorneys in Nelspruit en Witrivier, verskaf sedert 1985 omvattende regsdienste. Die firma fokus op kommersiële en eiendomstransaksies, sowel as litigasie. LJ Attorneys verskaf verder notariële- en boedelverwante dienste en spesialiseer op die gebied van waterreg, konstruksie-, bosbou- en dobbelreg. Die firma se Korrespondent Afdeling bied vinnige en doeltreffende dienste aan verskeie regsfirmas van regoor die land.
Die dinamiese firma se regspanne het baie ervaring en lewer professionele en persoonlike diens tot voordeel van elke kliënt.
Lüneburg & Janse van Vuuren Ingelyf – betroubare regsdienste regoor die Laeveld omgewing.