By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MULTIVAC

MULTIVAC SUID-AFRIKA met sy hoofkantoor op Heidelberg, se reeks verpakkingsmasjienerie word ontwerp om in elke kliënt se spesifieke verpakkings-behoeftes te voorsien.

MULTIVAC voorsien ‘n totale verpakkings-oplossing wat innoverend, en tegnologies superieur is om ‘n spesifieke produk en behoefte te akkommodeer.

MULTIVAC is die agente vir Tipper Tie wat wêreldgehalte clippers produseer, asook Handtmann wat wêreldklas vul-, skakel- en porsie-masjienerie vervaardig. Hulle portefeulje is onlangs aangevul deur die Fritsch Groep, deskundiges in die bakkerybedryf.
Kontaknommer:0861 68 58 48
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions