By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Marmac Plant Hire

Marmac Plant Hire op Middelburg verhuur ‘n uitgebreide reeks gevorderde mynbou-, konstruksie- en grondverskuiwings-toerusting en -voertuie.

Hulle verrig ook mynbou- en materiaal-hantering, laai trokke by myne en voer die vergruisings- en sorteringsproses uit.

Marmac voorsien ‘n professionele diens – wat advies en toesig op die terrein insluit - aan die konstruksie-, siviele en mynboubedryfsektore, die kommersiële sektor en die grondverskuiwingsbedryf.
Kontaknommer:086 111 111 6
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site