By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Matutu Milling

Matutu Milling lewer ‘n reeks Attapulgiet klei gebaseerde produkte, wat aangewend word vir verskillende sektore. Hulle pas die produkte aan na gelang van die kliënt se behoeftes en werk saam met hulle om prosesse te optimaliseer.

Vir die eetbare-olie bedryf vervaardig hulle ‘n bleikmiddel, vir Skeepvraghouers ‘n desikant, vir die Agri-industrie ‘n draer-medium vir gifstowwe,  ‘n suspensie-agent vir kunsmis, vir die troeteldiermark - katsand, badsand en stal-absorbeermiddels, vir die motor-, myn- en vervaardigings- bedryf ‘n absorbeer- en skoonmaakmiddel. Die Petrochemie-bedryf  gebruik dit as ‘n suiweringsmiddel, vir die Boubedryf ‘n suspensie-agent in die vervaarding van verf en die Metallurgiese bedryf gebruik dit as ‘n binder.

Matutu Milling – hulle het topgehalte klei produkte en is ook plaaslik die enigste vervaardiger van spesialis absorbeermiddels.
Kontaknommer:011 824 4600
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site