By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mega Sand and Stone

Mega Sand and Stone in Randfontein, lewer ‘n wye verskeidenheid sand, klip, stene, plaveisel, sement, steenversterking en lateie aan ontwikkellaars, kontrakteurs, die publiek sowel as kleinhandel en hardeware winkels.

Hulle kompeterende pryse, professionele diens, produk-advies en naverkope diens sal jou weer en weer laat terugkom. Hulle beskik ook oor hulle eie vloot afleweringsvoertuie.

Buiten die uitmuntende kliëntediens en die  omvattende produkreeks het hulle ‘n betrokke bestuurspan met meer as 30 jaar se ondervinding in die bedryf.

Mega Sand and Stone – topklas produkte en gehalte diens.
Kontaknommer:010 447 6666
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site