By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MetroFibre Networx

MetroFibre Networx, verskaf sedert 2010 oop toegang optiese vesel- en breëbandveselnetwerke in Suid-Afrika. Hulle besit en bestuur ‘n Carrier Ethernet 2.0 veselnetwerk, wat toegang bied tot meer as 60 wolk-, toepassing-, spraak- en internetdiensverskaffers in Suid-Afrika.

MetroFibre Networx is 'n lid van die MEF-forum en is gelisensieer deur ICASA om elektroniese kommunikasiedienste, sowel as elektroniese kommunikasie-netwerkdienste te lewer.

Met uitgebreide kliëntediens-ure en spanne wat regstaan om te help kry jy boonop ‘n topklas ‘router’ wat jou net die beste internet-ervaring sal gee op dié baie betroubare netwerk.

MetroFibre Networx – kry alles wat jy mag nodig kry op een veselinstallasie - teen bekostigbare pryse.
Kontaknommer:087 151 4000
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site