By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mid Alarms

Middelburg se Mid Alarms, doen installering van alarmstelsels en CCTV kameras met deeglik opgeleide tegniese personeel. Hulle diens word gerugsteun deur ‘n 24-uur ten volle gerekenariseerde kontrolekamer en ‘n gewapende reaksiemag.

Hulle is voorlopers in moniterings-tegnologie waarby kliënte self die Mid Alarms Toep op hulle fone kan gebruik om meer beheer oor hulle eie sekuriteitstelsel te hê.

Hulle werk met vriendelike en behulpsame personeel wat almal PSIRA geregistreerd is en het ook die enigste SAIDSA geakrediteerde kontrolekamer in Middelburg.

Mid Alarms – ‘n 1-stop diensverskaffer wat hierdie jaar al 25 jaar diens lewer. "Hulle is hier vir Middelburg"
Kontaknommer:013 243 5004
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions