By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Miketon Tools

Miketon Tools in Wonderboom, Pretoria, verkoop en herstel topklas toerusting en die feit dat hulle met 75% gegroei het tydens die pandemie, bewys hulle diens is die beste.

Hulle bedien Myn- en Konstruksie-maatskappye, Boukontrakteurs, die Motorbedryf, Landskap- en Tuindienste-besighede, Skole en Woonkomplekse en natuurlik ook die “doen-dit-selwers” met kraggereedskap, kompakteerders, betonmengers, kragopwekkers asook kettingsae, bossiekappers, grassnyers en tuingereedskap.

Die Miketon werkswinkel se opgeleide tegnici doen vinnige herstelwerk op enige toerusting, ongeag die handelsmerk. Verder het hulle ook spesialis bemarkers wat kommersiële kliënte op ‘n gereelde basis besoek en ‘n volledige optel- en afleweringsdiens aan hulle bied vir al hulle produk- en herstelwerkbehoeftes.

Miketon Tools – Kwaliteitprodukte met Spesialiskennis en Uitsonderlike diens, waarborg volkome gemoedsrus vir die kliënt.
Kontaknommer:012 804 7272
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site