By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mobicast

Mobicast het 5 verkoopspunte en 2 fabrieke in  George, Grootbrak, Mosselbaai en Hartenbos en voorsien die Suidkaap en Karoo met die grootste verskeidenheid beton bou- en konstruksieprodukte direk aan die publiek en kontrakteurs.

Mobicast se leuse is diens en innovasie – al het hulle die grootste verskeidenheid produkte in die Suid-Kaap, ontwikkel hulle gedurig nuwe en innoverende produkte om die mark se behoeftes te vervul.

Hulle vervaarding die hele spektrum van beton, bou en konstruksieprodukte wat insluit: Plaveisel, Stene, Boublokke, Randstene, Betonblaaie, Keermure, Erosieblokke, Teëls, Muurbedekking en selfs dekoratiewe potte. 

Mobicast dra die SABS merk en is lid van die CMA. Hulle lewer kundige advies en beloof baie kompeterende pryse en ‘n aangename koopervaring.

Mobicast – vir 40 jaar al die markleier met die wydste reeks in die beton bouproduk-bedryf in die Suid-Kaap.
Kontaknommer:086 111 2346
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions