By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mooirivier Makelaars

Mooirivier Makelaars, geleë in Potchefstroom, bestaan al vir 40 jaar en het ontwikkel uit ‘n korttermyn-versekeringskema wat meneer Eddie Schoch vir die Noordwes Universiteit begin het.

Hulle is ‘n toonaangewende, suksesvolle versekeringsmakelaar met kompeterende premies en bybetallings. As Makelaars spesialiseer hulle in privaat- sowel as kommersiële korttermynversekering en is na vier dekades absolute spesialiste op die gebied. Hulle fokus op direkte persoonlike diens, waar elke kliënt deeglik leer ken word. Hier word kliënte hulle vriende.

Mooirivier Makelaars – die personeel is ‘n uitstaande span - vriendelik, behulpsaam en professioneel.
Adres:Walter Sisulustraat 9, Potchefstroom
Kontaknommer:087 170 0974
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions