By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MorClick

MorClick se nuwe breëband satelliet-tegnologie bied aan Suid-Afrikaanse boere die geleentheid om net so verbind te wees met moderne internetgebaseerde gemeenskappe en ervarings as enige iemand wat in die stad woon.

Die groot voordeel van satelliet-internet is dat jy nie aan die kommunikasienetwerk gekoppel hoef te wees of enige ander fisiese infrastruktuur, soos kragkabels, veselverbindings of selfoontorings nodig het nie. Satelliet-tegnologie benodig minimale krag wat maklik bedien kan word deur 'n klein sonpaneel bedags of 'n motorbattery in die nag.

Vir minder as R1000 per maand kan jy nou permanente satelliet-internet bekom en buiten veiligheid – ook die voordele van die hele internet geniet.

MorClick - Danksy satelliet-internet is die dae van isolasie verby. 
Kontaknommer:010 593 0880
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site