By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

NDE Nelspruit

NDE of “National Dairy Equipment” is al 65 jaar aan die gang. Dit het begin as ‘n verskaffer van higiëniese vlekvrye-staal aan die melkbedryf en vandaar uitgebrei na ‘n landwye verskaffer van ‘n verskeidenheid vlekvrye staal- en alluminium produkte.

NDE Nelspruit verskaf Higiëniese- en Ultra-Higiëniese vlekvrye staal asook ‘n wye reeks plaat, pype, buise en toebehore soos “Treadplate”, Handreëlings vir gebruik in die voedsel- en drankbedryf.

NDE Nelspruit – ‘n wye reeks produkte en die beste tegniese adviseurs en ondersteuningspanne in die land!
Kontaknommer:087 654 1528
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site