By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

OK Foods & Liquor

OK Foods & Liquor op Colesberg is ingestel op klante. Hulle is oop van half sewe tot nege-uur om reisigers te akommodeer. Behalwe die gewone produkte en dienste, is hulle deli en bakkery ook ingestel op die reisiger en hulle Vis of Russions & Skyfies is al landwyd bekend.

Net langsaan OK Foods is die “Nineteen Eighty Nine Coffee & Gift Shop.”

“Eighteen Sixty One Guest House” bied  'n plaasgevoel en gerief met uitstekende oornag-akkomodasie en hartlike gasvryheid in dié uitsonderlike Karoohuis, wat al in 1861 gebou is. Hulle is ook op “Air BnB”.

As jy weer deur Colesberg ry, val in by “OK Foods & Liquor”, “Nineteen Eighty Nine Coffee & Gift Shop” en “Eighteen Sixty One Guest House” en ervaar bietjie iets anders op jou reis.
Adres:Sluiterstraat 1, Colesberg
Kontaknommer:083 302 6202
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site