By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

REB Leer

REB Leer, in die industriële gebied van Kroonstad, verwerk en vervaardig hoofsaaklik plantaardig gelooide leer – beter bekend as “veg tanned leather”, wat dan landswyd per koerier aan tevrede kliënte afgelewer word.

Hierdie leer word met passie en aandag vervaardig en kliënte kan verseker wees van ‘n topklas produk wat hulle kan verwerk in produkte wat baie jare lank sal hou.

Op kleinskaal vervaardig REB  bekleedselleer, boleer vir skoene en looi ook Nguni huide. Eienaar, Reon Badenhorst, se dogter, het ook haar eie besigheid begin wat produkte uit REB se leer vervaardig.

Die prys op hulle leer is mededingend en die gehalte vergelykbaar met die beste, al is hulle relatief nuut in die bedryf.

REB Leer – Professionele diens - ‘n puik produk met vinnige aflewering.
Kontaknommer:Eben: 076 522 2788 / Rian: 072 377 7255
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site