By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rudder Pumps

Rudder Pumps in Nelspruit versprei die hele reeks ‘Wilo’-waterpompe - van boorgat-, druk-, riool- en landboupompe tot gesertifiseerde brandbestrydingspompe vir geboue.

By hulle gaan alles oor die "skuif" van water! Rudder Pumps se deskundiges sal jou help om die regte pomp vir die regte taak te kies. Wilo is ‘n bewese Duitse handelsmerk wat wêreldklas pompe vervaardig.

Die insiggewende raad en kennis aangaande die Wilo pomp reeks wat Rudder Pumps bied, sal jy nie maklik by ander leweransiers kry nie.

Rudder Pumps - leiers in hulle veld.
Kontaknommer:081 430 9455
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site