By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ruforum

Die Universiteit van die Vrystaat se Departement van Volhoubare Voedselsisteme en Ontwikkeling het ‘n wolprojek in samewerking met Ruforum aangepak, om mededingendheid te skep vir klein wolboere en gemeenskaps-vrouens, met die ontwikkeling van die wolwaardeketting in die Vrystaat. 

Die departement beoog om meer rolspelers te betrek om saam die projek uit te brei en ‘n groter bydrae te lewer in terme van  entrepreneurskap-opleiding wat bydra tot gemeenskapontwikkeling.

Facebook: Wool Wise UFS

Kontaknommer:079 891 6145
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions