Safari Braai Products
Safari Braai in George vervaardig en verpak vuuraanstekers, houtskool, brikette, vuurmaakhout, speserye en 'n reeks braaibykomstighede vir groot en kleinhandel - nasionaal en internasionaal.
Safari sal jou op die beste braai-ekspedisie neem wat jy jou ooit kan voorstel en sal jou die beste braai-ervaring gee!
Die maatskappy verpak ook private etikette vir verskeie nasionale kleinhandelaars soos Shoprite, Food Lovers Market, Agrinet, Home & Leisure, asook vir DHG in Duitsland en Sefalana in Botswana.
Safari Braai Products – daar is agentskappe te koop in Johannesburg, Pretoria, Durban en Kaapstad - kontak hulle vandag nog.