By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sak n Pak

SAK N PAK in Rustenburg, ontwerp en vervaardig polipropeleen sakke vir die Landbou-, Nywerheid- en Mynbousektore. Hulle waarborg ‘n produk van hoë gehalte, vriendelike diens en tydige aflewering. 

Hulle produkte sluit in kleiner sakke van 5 tot 80 kilogram, asook groter massa sakke tot en met 1,5 ton. 

SAK N PAK is verder ten volle toegerus om alle sakke te druk in 1 tot 4 kleure. 

Hulle spesialiseer ook in kleiner hoeveelhede wat ondernemings in staat stel om hul onderskeie markte te betree, sonder om groot hoeveelhede voorraad te dra. 

Sak n pak – jou nommer 1 keuse vir polipropileen verpakking.

Kontaknommer:014 592 2473
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site