By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Signa Artisans In Motion

Die naam, Signa Artisans In Motion, is simbolies vir hulle visie om die Suid-Afrikaanse arbeidsmag te mobiliseer. 

Deur die Signa Power Of One inisiatief kan hulle besighede transformeer, individue help en 'n positiewe impak op ons land hê.

Met 35 jaar ondervinding in die industrie, bied Signa Artisans ambagsopleiding van top gehalte met ‘n addisionele voordeel van uitgebreide kennis en insig tot ambagsektore. Hulle programme voldoen aan die wêreldklas standaarde en die fasiliteerders is professioneel gekwalifiseerd en geregistreerde assessors en moderators.

Opleiding gebeur op hulle perseel, asook opleidingsessies op die kliënt se perseel deur middel van hulle mobiele opleidings-eenheid.

Registreer sommer nou vir opleiding wat die leerder die nodige kennis en vaardighede gee, en ook bevoeg verklaar om suksesvol aangewend te word in die werksplek.

Signa Artisans In Motion – praktiese opleiding wat al die vaardighede bied wat nodig is vir 'n gemeenskapsgebaseerde ekonomie.
Kontaknommer:087 230 0329
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site