By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Signature Woodworks

Signature Woodworks in Secunda, doen die intallasies van volledige kombuise, ingeboude kaste, kroeë, en kantoormeubels. Hulle spesialiseer ook daarin om meubels volgens kliëntspesifikasies te maak.

Hulle werk sluit in graniet, snywerk en afronding asook CNC snywerk met die beste moderne tegnologie. Jy werk saam met vriendelike personeel wat werklik top gehalte produkte vir jou maak en belangrikste van alles – hulle doen die werk deeglik en met vinnige omkeertye. 

Met sulke goeie vakmanskap, diens en produkte wat net uit die beste rou materiale gemaak word wat Signature Woodworks self uitkies en van verskaffers af vervoer – sal hulle mededingende pryse jou verbaas.

Signature Woodworks – hulle meet twee keer en sny een keer – alles is altyd reg!
Kontaknommer:082 323 3872
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site