Sirago Gap Cover
Is jy ‘n lid van ‘n mediese fonds? Weet jy dat jy ‘n tekort van tot R100 000 in die gesig kan staar sonder Gap Cover sou jy in die hospitaal beland?
Met ‘n verkeidenheid opsies om elke sak te pas, bied Sirago noodsaaklike finansiële beskerming teen onverwagte tekorte op jou Mediese Fonds.
Hulle tegnologieplatform en deursigtige kliënt-ervaring verseker dat elke lid toegang tot inligting het.
Maak seker jou gesondheidsplan is “FUTUREBUILT” met Sirago Gap Cover om jou en jou geliefdes te beskerm teen die finansiële impak van 'n groot mediese voorval.