By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Sonja Smith Funeral Group Roodepoort

Sonja Smith Funeral Group is bekend vir hulle persoonlike diens. Hulle voorsien begrafnisdienste met deeglikheid, deernis en die nodige waardigheid wat so ‘n geleentheid verdien.

Die groep is in 2006 gestig met een tak in Centurion en vandag is daar al 10 kantore gevestig in Gauteng. Hulle werk daaraan om binnekort ‘n nasionale voetspoor te hê. 

Innovasie maak van hulle voorlopers! Sonja Smith het ook onlangs die Grondwet van SA uitgedaag in ‘n opspraakwekkende Hooggeregshofsaak in verband met die oorskot van babas voor 26 weke. Hulle bly ook baie betrokke by die gemeenskap in hulle onderskeie areas

Sonja Smith Funeral Group Roodepoort is 24/7 beskikbaar. Hulle hanteer letterlik ALLES en voer jou familie se wense uit.
Kontaknommer:060 974 4877
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site