By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Staro Process Control

Staro Process Control voorsien Industriële Prosesbeheer of outomatisasie aan kliënte in die Olie en Gas-, Mynbou-, Metaalvervaardiging-, Voedsel- en Water- sektore sowel as aan klein vervaardigingswerke.

Dit behels eerstens die verspreidingsreg van verskeie tipe produkte in die veld van outomatisering soos, elektriese produkte, beheerkleppe, pompe en pneumatiese produkte, en tweedens ‘n ingenieurspan wat ‘n projek van basiese ontwerp tot inwerkingstelling deurvoer. Dit sluit in die ontwerptekeninge, die bou van elektriese panele, sagteware ontwikkeling en integrasie en aanleg-installering

Staro voorsien Wêreldklas produkte waarop volle naverkoopdiens gelewer word. ‘n Kundige span ingenieurs met baie jare se ondervinding in die meeste tipe prosesse, sorg vir  kwaliteit en vyfster veiligheid-stelsels.

Staro Process Control – hulle sal ‘n eerlike pad end uit met jou stap.
Kontaknommer:016 971 3333
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site