By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Alternative Board

The Alternative Board bring sake-eienaars uit verskillende sektore bymekaar wat almal insig en kundigheid kan deel om mekaar se ondernemings te laat groei. So vestig hulle ‘n alternatiewe direksie van besigheids eienaars vir mekaar.

Die insig en advies komende van ander besigheidseienaars wat jou uitdagings en ervarings verstaan is van onskatbare waarde.  

Hulle bied besigheidseienaars ‘n klankbord, en ‘n ondersteuningsnetwerk in ‘n vertroulike en kreatiewe omgewing gebaseer op intydse, werklike ervaring.

Eienaars word verantwoordelik gehou vir die implementering en meting van hulle besluite tydens maandelikse aanspreeklikheidsessies.

The Alternative Board help eienaars deur ‘n gestruktureerde proses en op ‘n uiters bekostigbare manier om jou visie op sukses te identifiseer en werk dan met gereedskap en metodes wat spesifiek hiervoor ontwerp is, om dit te bereik vir jouself en jou besigheid.

Hulle kombinasie van beproefde adviesrade en dienste oor die laaste 31 jaar, is bewys om tasbare resultate te lewer.  
Kontaknommer:072 742 6018
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site