By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Approom

The Approom bestaan al sedert 2013 en is begin deur 2 vriende wat bloot ‘n gaping in die mark gesien het om Apps te bou teen bekostigbare pryse, vir alle besighede.

Dié Suid-Afrikaans ontwikkelde platform laat hulle toe om enige papiergedrewe stelsel om te skakel in ‘n effektiewe, bekostigbare mobiele app. ‘The Approom’ het dit alles.

TiCTag is ‘n kontrolelys mobiele toepassing wat jou toelaat om al die elemente van jou besigheid te digitaliseer. TicTag laat jou data vaslê, identifiseer en los probleme op, deel verslae en laat verskeie spanne saamwerk.

EzyOrder is 'n toep vir bestellings. Jy laai jou produkte en stel jou kliënte in staat om bestellings te plaas vanaf ‘n slimfoon. 

Gaan na hulle webwerf en teken aan - begin kosteloos, en betaal dan soos jou besigheid groei.

The Approom - Eenvoudige, intuïtiewe en kragtige oplossings om jou besigheid te bestuur. 
Kontaknommer:083 647 5045
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions