By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Document Warehouse Nelspruit

The Document Warehouse in Mpumalanga is in 2013 in Nelspruit geopen. Hulle is deel van The Document Warehouse Group - leiers op die gebied van dokument-storing, rekordbestuur en pasgemaakte oplossings vir die argivering van jou maatskappy, gerugsteun deur 'n nasionale en internasionale voetspoor.

Die fokus hier is op veilige dokument-berging met gereguleerde toegang tot vertroulike inligting.

Die fasiliteit voldoen aan alle regerings-voorskrifte en word gereeld geinspekteer.

Hulle bied ook skandering, indeksering, datavaslegging, gesertifiseerde vernietiging en herwinning, asook veilige mediaberging in 'n brandbestande kluis.

Hulle argiefspesialiste sal jou besoek om jou behoeftes te bepaal en om die doeltreffendste stelsel aan te bied vir die bestuur van jou rekords ter plaatse of van buite. 

The Document Warehouse - leiers in argief- en inligtingsbestuur in al 9 provinsies.
Kontaknommer:013 753 2965
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site