By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

The Success Academy

The Success Academy is ‘n eiendomsontwikkelaar in Pretoria wat prima kantoorspasie verhuur. Hier sal jy beslis n landheer ontmoet wat gewone dinge op ‘n buitengewone manier doen!

Hulle fokus is op alle besighede wat gehalte kantoorspasie tussen 10 en 10,000 vierkante meter benodig!  En omdat jou sukses vir hulle belangrik is, bied hulle ‘n gunstige 50% subsidie op jou eerste 6 maande se huur! 

Die afgelope 20 jaar het hulle meer as 130,000 vierkante meter kwaliteit werkspasie voorsien in kantoorparke, en bied tans ‘n trotse tuiste vir meer as 400 van Suid-Afrika se mees suksesvolle maatskappye.

Hulle laat jou besigheid oor die lang termyn groei.
Kontaknommer:082 567 6148
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site