Trinity Protection Services
Trinity Protection Services het as gevolg van hulle uitstekende reputasie en professionele personeel en wagte, baie vinnig gegroei.
Dienste sluit in veiligheidsopleiding en assessering van risiko's. Trinity bied ook ‘n 24-uur mediese reaksiediens. Verder doen hulle ondersoeke; gewapende reaksie; CCTV-‘beam’ en tegniese installasies; ‘op-terrein’ monitering; geheime agente en privaat ondersoeke.
Trinity Protection Services het 'n voetspoor dwarsoor Suid-Afrika.