By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Unicorn Afslaers

Unicorn Afslaers, sowat 1 kilometer buite Rustenburg, is al in 1987 begin en veilings is nog steeds byna daagliks aan die gang. 

Hulle bring die verkoper en koper vir jou bymekaar en sny sodoende die middelman uit om vir albei partye die beste pryse te bied. Hulle hanteer ook voorraad vir versekeringsinstansies so hulle verkoop werklik alles op veilings vir die hoogste bod. 

Unicorn Afslaers is volwaardige lede van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Afslaers en die Eiendomsagenteraad. Hulle uitgebreide tak-infrastruktuur, goed opgeleide personeel en afslaers is almal toegerus om in die behoeftes van beide kopers en verkopers te voorsien.

Unicorn Afslaers – landwye veilings vir jou gemak. 
Kontaknommer:082 615 9222 / 010 590 1583
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site